top of page

Van n mistieke soutplaas in die Vrystaat na die Boheemse kunstenaars-gemeenskap in die Kaap. Musiek lei hom na vele eksotiese lande. Vasbeslote om die onbereikbare te vind. Die vertoning is n kombinasie van oorspronklike musiek en ook bekende treffers uit die pen van kunstenaars soos Amanda Strydom, Koos Kombuis en Billy Joel.
bottom of page